TUIS|Sondae Byeenkomste

Sondae Byeenkomste

Sondag Ervarings

Ons Sondagbyeenkomste begin elke Sondag om 09:00 en is ontwerp vir almal. Kom soos jy is — jy hoef niks te bewys of voor te gee nie. Of jy nuut is in die geloof, al jare saam met Jesus stap, of net wil kom kyk, jy is welkom!

Ons kom saam om God te aanbid, Sy Woord te hoor, mekaar te ontmoet en saam te groei. En daar is iets vir die hele gesin:

Gratis koffie
Coffee the Bible – heerlike cappuccino’s
👑 Koningskinders – ons kinderbediening
🔥 NEXTGEN (EKKO Jeug) – ’n plek waar tieners kan behoort, groei en hul geloof uitleef

Kom soos jy is. Bring jou mense. Daar is ’n plek vir jou.

Kliek hier vir al ons Kleingroepe