Patrick & Tanya Spratt
Ouers met kinders in die L/skool óf Hoërskool
Vuurkring: ’n Kleingroep vir ouers met kinders in die laerskool of hoërskool.
Donderdae-aande 18:00(Weekliks)
Adres: Kelkiewyn 14, Tuscany Village
Jakob & Juanet Joubert
Ouers met baba's en kleuters
Synergy: ’n Kleingroep vir ouers met babatjies en kleuters.
Donderdae-aande 17:30(Weekliks)
Adres: Sandrivier 11, Tuscany
Duane & Jackie Woodrow
Volwassenes 30+, asook ouers met kinders
Adonai Shammah: ’n Kleingroep vir volwassenes bo 30 jaar, asook ouers met kinders.
Woensdae-aande 18:30(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Christiaan & Chantelle Rademan
Getroudes met kinders 4 tot 9 jariges
Vuurvas: ’n Kleingroep vir getroude paartjies met kinders tussen 4 en 9 jaar oud.
Donderdae-aande 18:30(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Francois & Selente Beetz
Getroudes - 30+ sonder kinders
Kom net soos jy is: ’n Kleingroep vir getroude paartjies 30+ sonder kinders.
Woensdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: 2 Bonito, Wedgwood Lofts,
4th Avenue
Christo & Jancke Potgieter
Getroudes - 30+ sonder kinders
Sout: ’n Kleingroep vir getroude paartjies bo 30 sonder kinders.
Elke 2de Woensdag-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Jorrie & Anelia Jordaan
40+ getroud óf geskeiSign Up
Hy Leef: ’n Kleingroep vir getroudes en enkellopendes bo 40, asook dié wat geskei is.
Woensdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: 46 Stormvoël,
Cashan 33
Gizela van den Berg
Getroudes - 40+ met óf sonder kinders
Sionsberg: ’n Kleingroep vir volwassenes bo 40, met of sonder kinders.
Woensdae-aande 19:00(Weekliks)
Adres: Safari laan 66,
Safarituine
Stefan & Nicky Kruger
Getroudes 30+ met of sonder kinders
Karibuni: ’n Kleingroep vir getroude paartjies 30+.
Woensdae-aande 18:30(Weekliks)
Adres: 41 Ibis Laan, Safari Gardens, Extension 6
Johan & Corrien Steenkamp
Getroudes 40+ met óf sonder kinders
Arend: ’n Kleingroep vir getroude paartjies 40+, met of sonder kinders.
Woensdae-aande 18:30(Weekliks)
Adres: 22 Woodpecker Ave, Cashan
Pieter & Belinda Cornelius
Getroudes 40+ met óf sonder kinders
Manna: ’n Kleingroep vir getroudes 40+, met of sonder kinders.
Donderdae-aande 19:00 (Weekliks)
Jujuan & Elseke Kasselman
Jongvolwassenes 20+ getroud óf enkellopend
Serve: ’n Kleingroep vir jongvolwassenes 20+, getroud of enkellopend.
Woensdae-aande 18:00 (Weekliks)Adres: Agapé Gemeente
Okkie & Cyla Wessels
Jongvolwassenes 20+ getroud óf enkellopend in die Boshoek area
Lewende Brood: ’n Kleingroep vir jongvolwassenes 20+, getroud of enkellopend, in die Boshoek-area.
Woensdae-aande 18:30 (Weekliks)
Adres: Plaas Zwaarverdiend VL1, Boshoek
Vroue Groepe
Melindri van Schoor
Jong getroude dames 30+
Blossom: ’n Kleingroep vir jong getroude dames 30+
Donderdae-aande 17:30(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Theresa Raaths
Dames 40+ enkellopend óf getroud
Kosmos: ’n Kleingroep vir dames bo 40, enkellopend of getroud.
Maandae-aande 18:30 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Leane Weel
Dames 40+ enkellopend, getroud óf geskei
Rooted: ’n Kleingroep vir dames 40+, enkellopend, getroud of geskei.
Woensdae-aande 18:00(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Erika Coetzee
Dames 40+ getroud
Truth & Grace: ’n Kleingroep vir dames 40+ wat getroud is.
Donderdae-aande 18:00(Weekliks)
Adres: 10 Sesde laan, Cashan X1
Gerda White
Dames 60+
Ecclesia: ’n Kleingroep vir dames 60+
Vrydae-oggende 10:00 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Vanessa Du Rand
Dames 40+ enkellopend, getroud óf geskei
Diakoneo: ’n Kleingroep vir dames 40+, enkellopend, getroud, geskei, of wie se mans in die buiteland werk.
Dinsdae-aande 18:00 (Weekliks)
Carin van Wyk
Dames 40+ getroud óf ongetroud in Hexrivier omgewing
Wees Lig: ’n Kleingroep vir dames 40+, getroud of ongetroud, in die Hexrivier-omgewing.
Vrydae-oggende 10:00 (Weekliks)
Adres: 479 Hexrivier, Lifestyle Estate,
Waterkloof East
Marli du Plessis
Dames 30+ getroud met óf sonder kinders
’n Kleingroep vir dames 30+, getroud met of sonder kinders.
Dinsdae-aande 17:30(Weekliks)
Dinsdae oggende 07:45 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente / Care Centre
Amanda Smit
Dames 40+ enkellopend, geskei óf getroud
Thrive: ’n Kleingroep vir dames 40+, enkellopend, geskei of getroud.
Woensdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: 11 PR De Villiers
Simoné van Aswegen
Dames 30+ enkellopend óf getroud
Abundance: ’n Kleingroep vir dames 30+, enkellopend of getroud.
Dinsdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Hendrina van Zyl
Mamma's wat hul mans afgestaan het aan die dood
Hoop: ’n Kleingroep vir alle alleen mamma's met óf sonder kinders
Dinsdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Manne Groepe
Leon du Plessis
Werkende manne 30+
’n Kleingroep vir werkende manne 30+
Dinsdae-aande 17:30 (Weekliks)
Adres: 6 Crombee Str,
Safarituine
Jaco Erasmus
Manne 30+ ongetroud
'n Kleingroep vir ongetroude manne 30+
Elke 2de Dinsdagaand 18:00
Adres: Agapé Gemeente
Francois Coetzee
Manne 50+
’n Kleingroep vir manne 50+
Donderdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: 10 Sesde laan, Cashan X1
Dawie van Schoor
Manne 30+
'n Kleingroep vir werkende manne 30 en 40+
Maandae aande 17:30 (Weekliks)
Dinsdae-aande 17:30(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Shaun Wilkens
Getroude/ongetroude Manne 35+
One Purpose: ’n Kleingroep vir manne wat getroud is ó ongetroud vir 35+
Dinsdae-aande 18:00 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Martin Stander
Manne 50+
’n Kleingroep vir manne 50+
Dinsdae-aande 18:00(Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
Herman Jansen
Manne 60+
’n Kleingroep vir manne 60+
Woensdae oggende 10:30 (Weekliks)
Adres: Agapé Gemeente
