Agapé Gemeente Vroue Konferensie vind plaas op 29 Augustus van 09:00–14:00 — ’n oggend van inspirasie, geloof, aanbidding en vrouwees in God se teenwoordigheid. Kom beleef ’n spesiale dag saam met bekende sprekers Mandi Baard, Katrienkie en Leandie Cottle, met Carinde van Onbeskaamd wat ons in aanbidding lei. ’n Geleentheid vir elke vrou om verfris, …

